Ontwikkel met trots!
Ons bied die beste vir elke kind om sy volle potensiaal te bereik. Individuele aandag met liefde, begrip en deernis.
Ons skep ‘n huislike atmosfeer waarin u kind veilig en geliefd sal voel.Ons bied ‘n volledige Christelike grondslag.