facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Koster Tuiste vir Bejaardes

Koster Tuiste vir Bejaardes

About

Koster Tuiste vir Bejaardes fokus op die behoeftes van verswakte Bejaardes. Ons is `n nie-winsgewende organisasie wat deur geloof,hoop en liefde gedryf word.

Description

Koster tuiste vir Bejaardes is geopen op 1 November 1984. Die verrigtinge het plaas gevind in die Prosch saal. Opening was gedoen deur Ds. F.J. Labuschagne. Verwelkoming deur Ds. P.J. Groenewald. Oorsig van Ontstaansgeskiedenis deur Mnr. J.J.S. Robbertse. Die onthulling van die hoeksteen is om 12h00 deur Sy Edele Mnr. S.F. Kotze gedoen. Mnr. L. de Beer (Argitek) oorhandig die sleutel en die gebou kon besigtig word. Die tehuis is nou Dertig jaar oud en ons is dankbaar vir elke jaar wat ons bestaan. Ons beleef elke dag groot vreugde en hartseer, mense kom en gaan maar die Tehuis bly. In elke hoekie van die Tehuis is daar herinneringe van liefde en verlies. Ons dank God ons Vader vir al Sy liefde en genade, dat Hy ons dra deur alles.

Address: Malan str 51, 0348 Koster, North-West, South Africa
Phone: 0145432052
Email: ten.asmoklet@ruutsebretsok
City: Koster
Street Number: Malan str 51
Zip Code: 0348
categories: religious organization, retirement & assisted living facility



related searches: Koster tuiste vir bejaardes koster 2021
Similar places near
Residentia Sering Residentia Sering 25 miles My brother stayed there for many years, first in a house, then a cottage, then frail ...
Huis Sering Huis Sering 25 miles My brother stayed there for many years, first in a house, then a cottage, then frail ...
Casa Valde Retirement Estate Casa Valde Retirement Estate 25 miles A very special place. Also amazing frail care facility. Property excellently and prof...
Wigwam Estate Wigwam Estate 25 miles At Wigwam Estate for senior living, our highest commitment is to the individual. We c...
Rustenburg Rusoord Rustenburg Rusoord 25 miles My mother, who lives with Alzheimers, is being taken care of in such a loving way. Sh...
Huis Utopia Huis Utopia 32 miles Beautiful and serene
Najaarsrus Najaarsrus 48 miles
Lichthuis Lichthuis 50 miles They do their best with what they have. My mum is cared for and looked after in a way...
Langton Langton 51 miles
Ons Hulde Ouetehuis Potchefstroom Ons Hulde Ouetehuis Potchefstroom 59 miles Really quiet and very neat and clean. Ideal environment for elderly. Very homely atmo...
Polokeho Tuiste vir Bejaardes Polokeho Tuiste vir Bejaardes 59 miles Polokeho is a private nursing practice where we take care of in patients, home care ...
Huis Anna Viljoen Huis Anna Viljoen 59 miles Well established institution in potch. Huis Anna Viljoen has different types of accom...
Comment on this place