WEBBLAD: http://kreatiewekosidees.wordpress.com/
E-POS: [email protected]
Krediet word gegee aan elke persoon of webblad waar ek 'n idee kry
Kom kuier saam, vra vir raad, deel jou resepte en kook saam !!
My blad is gebaseer op maklike, bekostigbare idees om kos te maak. Ek soek idees vir julle, ek deel dit met julle en gee krediet aan elke blad waar ek die idee kry om met julle te deel.