Kom besoek ons gastehuis in n rustige cul-de-sac straat teen die Vaalrivier in Douglas. Is jy n besigheids reisiger, bring jou man/vrou vir n romantiese wegbreek naweek, kom geniet een van ons aktiwiteite wat ons bied of kom geniet n "girls only" naweek