I stood next to my mother from early days and watched her, and then later joined her at the South Africa cake decorators guild were I learned a lot, for years I did not make a effort to take it up again until this year 2012
Dit het my byna 25jaar gevat om tot die besef te kom dat die my passie is, ek geniet elke oomblik
elke dingetjie en elke glimlag op die resultate, dit is vir my n groot vooreg om so n diens te kan lewer en is baie trots daarop.
Hiermee poog ek om elke klient met tervredenheid te help en te sorg dat hul met n meesterstuk van die boonste gestoeltes kan spog.
Om die beste diens te lewer wat bo die verwagting van my klient stryk
Verjaardag koeke, Trou koeke, cupcakes en al wat n koek is waaraan jy kan dink, vir al daai o gaats waar gaan ek n koek kry oomblike.