Op die blad ruil ons idees uit of ons koop en verkoop aanmekaar om ons stalletjie uniek te hou ... Kom ons doen besigheid met mekaar en die publiek !!!
Op die blad komunikeer al die Crafters van die Limpopo met mekaar. Jy kan produkte aankoop van ander Crafters om jou stalletjie op te 'zhoozh' ... Kom ons vat hande en ondersteun mekaar. Hier netwerk ons om ons besigheidjies te laat groei !!
Hierdie is die "Tradingpost" vir alle Arts en Crafters !!!