Outydse slaghuis waar jy kan besluit hoe dik ek jou tjop moet sny. Goeie gehalte, fynproewersmaak en higiëne is ons strewe. Beste droëwors en bliltong. Outydse Boerewors (soos jou ouma dit gemaak het!)
Raak nostalgies met 'n outydse slaghuis waar jy kan besluit hoe dik jou tjop of spesiale rypgemaakte beefstuk gesny moet word. Goeie gehalte, fynproewersmaak en higiëne is ons strewe. Beste biltong en droëwors in die Oos-Vrystaat en outydse boerewors (soos jou ouma dit gemaak het!)
Basiese kruideniers wat jy nodig het vir 'n naweek in die berge ook beskikbaar.