U lig dring ons om lief te he
Ons nooi U graag om deel te word van ons gemeente en ons droom. ‘n Droom wat strewe om ons visie uit te lewe.
‘n Visie wat ons dring om uit te reik na weerloses in en buite ons gemeente, dring om te bou aan verhoudings, dring om gesinne te dien, dring om vreemdes vriende te maak en dring om God se lig te laat skyn.
U Lig dring ons om lief te he