facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Paulandi - Leeupoort

Paulandi - Leeupoort

About

Bekostigbare selfsorg vakansiehuis akkommodasie in Leeupoort, die hartjie van die bosveld.
Kontaknommer: 0727392678
Webtuiste: https://www.paulandi.co.za/
#PaulandiLeeupoort
#Leeupoort

Description

Is jy opsoek na bekostigbare selfsorg akkommodasie in die hartjie van die bosveld?

Paulandi bied lafenis en rustigheid vir die siel in Bosveldparadys. Dis geleë in malariavrye Leeupoort Vakansiedorp, in die Thabazimbi-distrik, Limpopo, op die R516, sowat 58 km vanaf Thabazimbi en 72 km vanaf Bela-Bela.

Paulandi is ’n selfsorg vakansiehuis waarin 4 mense kan slaap, in ’n natuurreservaat, omring deur die Waterberge. Die reservaat is die tuiste van 50 soorte soogdiere, 170 soorte voëls en 114 boomspesies. Die wild loop in die strate en wei tussen die huise. Hier bestaan ’n besonderse band wat deur die jare tussen mens en dier gesmee is.

Daar is heelwat wandelpaadjies wat kronkel deur ’n wye verskeidenheid inheemse bome. Besoekers het van 07:00 – 18:00 vry toegang tot die 823 ha natuurreservaat waar hulle kan stap, draf, fietsry of motorry. Daar is kameelperde, wildebeeste, ’n verskeidenheid boksoorte en ander wild te sien.

By die sekuriteitsingang van Leeupoort, is daar ’n winkel wat in basiese benodigdhede voorsien, asook ’n drankwinkel, swembad en restaurant. In die dorp is die gemeenskapsaal, speelgrond vir die kleingoed, jukskeibane, gholfoefenbof, biblioteek en dokterspreekkamer.


KLIMAAT EN PLANTEGROEI:

Leeupoort het ’n gematigde klimaat regdeur die jaar. Dit is warm in die somer met ’n hoë reënval van September tot April, en is bekend vir donderstorms in die middae.

Gedurende die droë wintermaande bly die klimaat matig, hoewel temperature aansienlik daal in die nag.

Leeupoort is bekend vir sy welige Bosveldplantegroei en bied genoeg weiding vir ’n verskeidenheid wild soos kameelperde, blouwildebeeste, elande, koedoes, njalas, rooibokke, vlakvarke en sebras. Dit is ’n paradys vir voëlliefhebbers.


MEER OMTRENT DIE VAKANSIEHUIS:

Paulandi is geleë in Buffelpaadjie, uitbreiding 5, Leeupoort, sowat 500 m van die natuurreservaat se hoofingang en 400 m van die sonsondergang-uitkykpunt, waar jy pragtige Bosveldsonsondergange kan geniet.

Hierdie Bosveld Vakansiehuis met 4 slaapplekke bestaan uit:
• 1 hoofslaapkamer met dubbelbed en 'n 9000 BTU lugversorging.
• Volledige badkamer (bad, stort, wasbak en toilet).
• Leefarea met twee slaapbanke en 24 000 BTU lugversorging.
• Oopplan-kombuis, ten volle toegerus.
• TV met vol DSTV pakket.
• ‘n 3m x 7m Houtdek wat toeganklik is deur die leefarea of slaapkamer.
• Braaigeriewe en boma.

TARIEWE:

Besoek gerus ons aanlyn besprekingskalender by http://www.paulandi.co.za/afrikaans/bespreek met beskikbare datums en tariewe per nag vir die huis wat 4 persone slaap. Die rooi datums is reeds bespreek en die groen datums is bekikbaar.

Laeseisoen 2018
Buitseisoen Middel van die week (Maandag – Donderdag)
@ R550 per nag vir die huis

Midseisoen 2018
Buitseisoen Naweek (Vrydag – Sondag)
@ R650 per nag vir die huis – minimum 2 nagte.
Bespreek Vrydag en Saterdag nag en betaal sleg R500 vir Sondag.

Hoëseisoen 2018 - Langnaweke en Gauteng skoolvakansies
@ R700 per nag vir die huis.

Piekseisoen 2018 – Desember skoolvakansies
@ R900 per nag vir die huis.

Die adminfooi per bespreking beloop R300 Hierdie fooi dek die skoonmaakdienste voor aankoms en die hekregistrasiefooi.



PAULANDI REËLS:

• Paulandi is ’n nierook-huis; rook asseblief buite en maak gebruik van die asbakkies wat voorsien word.
• Moet onder geen omstandighede ’n vuur onbeman laat nie. Blus ’n vuur met water nadat dit klaar gebruik is. Geen vuur op houtdek.
• Vermy geraasbesoedeling – dit versteur die diere en ander mense.
• Moenie rommel stooi nie.
• Indien jy nie by die huis is nie, sluit die deure en venters. Bobbejane en ape kan groot skade aanrig.
• Die rioolsisteem is ’n septiese tenk wat oorloop na ’n stapelriool (“French drain”); dus versoek ons die gaste om slegs menslike afval en toiletpapier in die toilet af te spoel; geen voorwerpe nie. Dames gebruik die asblik.
• Moet geen sterk chemikalieë in die drein afspoel nie, dit het ’n invloed op Leeupoort se watertafel.
• Die spoedbeperking in die dorp is 25 km/h. Wees te alle tye op die uitkyk vir wild wat moontlik voor die motor kan inloop.
• Geen troeteldiere, vuurwerke, vuurwapens of vierwielmotorfietse word toegelaat nie.
• Jag in Leeupoort is streng verbode.
• Leeupoort is 'n geproklameerde natuurreservaat - geen klippe, plante, hout of diere mag verwyder word nie.
• Respekteer te alle tye die wild en moet onder geen omstandighede die diere tart, jaag of terg nie.
• Onthou altyd: Alhoewel die wild besonder mak lyk, bly hulle wilde diere. Jy nader die wild op eie risiko.

Die eienaars van Paulandi behou die reg van toegang en oortreders sal gevra word om die perseel te verlaat.

Paulandi se eienaars sal nie verantwoordelik gehou word vir enige besering, verlies, uitgawe of skade van enige aard hoegenaamd gely of aangegaan deur enige persoon wat toegang het of gebruik maak van hierdie fasiliteit nie.


KONTAKBESONDERHEDE:

Vir navrae of besprekings, kontak gerus vir
Paul of Liandie:
• Selfoon: 072 739 2678
• E-pos: [email protected]


**********************************************************



ENGLISH

Are you looking for affordable self-catering accommodation in the heart of the Bushveld?

Paulandi offers you peace and tranquility in Bushveld paradise. It is situated in the malaria-free Leeupoort Holiday Village near Thabazimbi, Limpopo, on the R516, approximately 58 km from Thabazimbi and 72 km from Bela-Bela.

Paulandi is a 4-sleeper, self-catering house in a game reserve, surrounded by the Waterberg mountains. The reserve is home to 50 mammal species, 170 bird species and a variety of 114 trees. The wild life roams freely in the streets and graze between the houses. Over the years a very special bond has developed here between man and animal.

Several footpaths meander through a wide variety of indigenous trees. Guests can freely access the 823 ha nature reserve from 07:00 – 18:00 for walks, jogs, bicycle rides or motor rides where giraffes, wildebeest, a variety of antelope and other wild life species can be seen.

A shop with basic necessities, as well as a liquor store, swimming pool and restaurant is situated at Leeupoort’s security entrance. In town is the community hall, playground for the little ones, “juskei” course, golf driving range, library and a doctor’s consulting room.


CLIMATE AND VEGETATION:

Leeupoort has a mild climate throughout the year. It is hot in summer with ample rain from September to April, usually in the form of afternoon thunder showers.

During the dry winter months the climate remains mild, although temperatures drop significantly at night.

Leeupoort is also well known for its lush vegetation which is typical of the Bushveld and provides ample grazing for a variety of antelope like giraffe, blue wildebeest, eland, kudu, njala, impala, warthog and zebra. It is also a bird lover's paradise.


MORE ABOUT THE UNIT:

Paulandi is situated in Buffelpaadjie, extension 5, Leeupoort, approximately 500 m from the reserve’s main entrance and 400 m from the sunset observation point, where one can view breathtaking Bushveld sunsets.

This 4-sleeper, self-catering house consists of:
• 1 Main bedroom with double bed and a 9000 BTU air conditioning.
• Full bathroom (bath, shower, basin and toilet)
• Living area with two singlebed couches and a 24 000 BTU air conditioning.
• Open-plan kitchen, fully equipped.
• TV with DSTV.
• A wood deck which can be accessed via the living area or bedroom.
• Braai amenities and firepit.


RATES:

Please visit our online booking calendar at http://www.paulandi.co.za/afrikaans/bespreek to view the available date and rates per night for the house that sleeps 4 people. Red dates are already booked and green dates are still available.

Low Season 2018
Out of season Midweeks (Monday – Thursday)
@ R550 per night for the house

Mid-Season 2018
Out of season Weekends (Friday – Sunday)
@ R650 per night for the house – minimum 2 nights.
Book Friday and Saturday and only pay R500 for Sunday.

High Season 2018 - Long weekends and School Holidays
@ R700 per night for the house

Peak Season 2018 – December School Holidays
@ R900 per night for the house

The administration fee per booking amounts to R300.
This fee covers the cleaning services before arrival and gate registration fee.


PAULANDI RULES:

• Paulandi is a non-smoking house; please smoke outside and use the ashtrays provided.
• Never leave a fire unattended. Extinguish the fire when you are no longer using it. No fire on the wood deck.
• Avoid noise pollution – for the sake of the animals and the other people.
• Do not litter.
• Keep all doors and windows locked when you are not at the house. Baboons and apes can cause considerable damage.
• The drain is a septic tank that connects to a French drain. Only human waste and toilet paper may be flushed down the drain. Ladies, please use the bin provided.
• No strong chemicals may be flushed down the drain as this has an effect on Leeupoort’s water table.
• In town the speed limit is 25 km/h. Please be vigilant for animals crossing the road.
• No pets, fireworks, firearms or quadbikes are allowd.
• Hunting is strictly prohibited in Leeupoort.
• Leeupoort is a proclaimed nature reserve - no stones, plants, wood or animals may be removed.
• Respect animals at all times. Never chase, provoke or tease animals.
• Always remember: Even though the animals may seem tame, they remain wild. Approach animals entirely at own risk.

The owners of Paulandi reserves the right of admission and offenders will be asked to leave the premises.

Paulandi’s owners shall not be held responsible for any injury, loss, expense or damage of any kind whatsoever suffered or incurred by any person who accesses or use this facility.


CONTACT INFORMATION:

For enquiries or booking, contact Paul or Liandie:
• Cell: 072 739 2678
• E-mail: [email protected]





"Single Self-Catering Holiday Home in a Private Nature Reserve"
Address: 1016 Buffel Street, 0486 Leeupoort, Limpopo, South Africa
Phone: 0727392678
Email: az.oc.idnaluap@keerpseb
City: Leeupoort
Street Number: 1016 Buffel Street
Zip Code: 0486
categories: vacation home rental



related searches: Leeupoort Mountain View Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort Chalets, Leeupoort Crime, Leeupoort Vakansiedorp reviews, Huise te huur in Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort Vakansiedorp kaart, Leeupoort Vakansiedorp history, Airbnb Leeupoort
Similar places near
Kumbaya - Leeupoort Kumbaya - Leeupoort 5 miles We invite you to come and experience the African bushveld at his best with 1000 hect...
Vrede in Leeupoort Vakansiedorp Vrede in Leeupoort Vakansiedorp 15 miles Vrede is gelee op die klein dorpie Leeupoort. Gelee tussen Bela Bela en Thabazimbi
Le Petit Decor Le Petit Decor 30 miles Annie Sloan Chalk Paint, Stencils, Embellishments, Decor, furnitue, Art & Gifts
Ithabisêng Guest Farm Ithabisêng Guest Farm 33 miles We thoroughly enjoyed our stay. Definitely recommend if you’re looking for a quiet an...
Bela-Bela Bela-Bela 34 miles
PowerRock Painting Contractor PowerRock Painting Contractor 36 miles We are professional painting contractors, always ensuring that your painting is an en...
Stumbelbloc South Africa Pty Ltd. Stumbelbloc South Africa Pty Ltd. 46 miles NHBRC registered & approved building has never been faster, stronger AND CHEAPER than...
Raas en Rus Game Farm Raas en Rus Game Farm 52 miles Raas en Rus Game Farm is the ideal getaway for a relaxing bush veld experience. The G...
Ant's Nest & Ant's Hill Bush Homes Ant's Nest & Ant's Hill Bush Homes 61 miles Two privately owned bush homes in the heart of the Waterberg offering unsurpassed fle...
Department of Home Affairs Department of Home Affairs 67 miles The Department of Home Affairs is a department of the South African government. Malus...
Home Affairs Lephalale Home Affairs Lephalale 86 miles 10 minutes inside , 1 week wait! I had to renew my passport, I started the process on...
Our Homes! Our Homes! 93 miles
Mokopane SuperSpar Mokopane SuperSpar 95 miles In shutdown times now. You stand very seldom in a row to go in. Got hot food and sala...
Reviews
For your holiday in the bushfield. You can be assured of a quiet, good time. Close to wild game and the game reserve. Paulandi also have a great view over Leeupoort.
The wild pigs became our dogs/kids. Feeding the monkeys with sliced apple out of our hands. The piglets. Feeding the nyala and zebra.... Face to face Wow. Going to the corporation to buy.more boskos.... 40kg gone in 2 days seeing a snake whirling its way up the tree. And what a sweetheart Paul is. Just bring yourself family or friends and a change of clothing and food. Fully equipped.
Awesome place. Very relaxing and all animals visiting us Rooms: 5/5
Just love it The house has everything you need. The animals is just food for the soul. I personally can recommend them.
This was a wonderful weekend with friends. There are all different kinds of animals to feed all of them very comfortable with people. A lovely place to get away from everyday things and just relax.
We had a lovely long weekend at Paulandi. Thr escape to nature was perfect. The house is small but very convenient. There is everything you could want. The main road from Bela bela is very good and safe. We had a great time and will be back soon.
Beautiful reserve. Animals include kudo, impala, warthogs, zebras, Bush babies and more. Quite hot in summer but stunning views nevertheless!
Wonderfull tranquility in the bushveld surrounded by wild animals! Peacefull and heavenly haven for sure. I lovit! Simply the Best!
Great place to relax and enjoy the bush and it's creatures
The best place to if you would like a break away from the city and be close to nature. I will always recommend Paulandi
Comment on this place