facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Pct56 Water repellent technology

Pct56 Water repellent technology

About

Protect your greatest asset with our range of water repellent products against deterioration and the devastating destruction of water and damp .

Description

Protect your greatest asset with our range of water repellent products against deterioration and the devastating destruction of water and damp .

Impressum

PCT WATER REPELLENT TECHNOLOGY cc
LEIERS IN INNOVASIE EN TEGNOLOGY

Water, die kosbaarste lewe gewende bestanddeel aan die mens bekend is ook die grootste vernietiger van geboue en huise.

In die vorm van damp kan water pleister, sement, beton en stene verswak wat ook tot totale vernieteging kan lei.

Die bestuur van PYRAMID COLOUR TECHNOLOGY cc het besluit dat die ken merkende eienskap van die produk, naamlik “om water of vog afte stoot” ( engels “water repellent”)voortaan bekend sal staan as PCT WATER REPELLENT TECHNOLOGY wat ook gelei het tot die stigting van die beslote korporasie onder dieselfde naam.
Die tegnologie het tot en met 2002 uitsluitlik industriële blootstelling geniet toe die maatskappy besluit het om die verpakking te verander en `n mooi, kleurvolle maar beskrywende etiket aan te bring om die produk aan die kleinhandel te voorsien.
PCT 56 WATER REPELLENT TECHNOLOGY het ontstaan en in 2008 is die produk deur die Buro van Standaarde getoets.
Aangesien die produk op `n droë oppervlak alleenlik aangewend kan word het verdere navorsing en ontwikkeling gelei tot die onlangse bekendstelling van PCT X-TREME wat op nat pleister aangewend kan word.
Die gevolg is dat `n oppervlak binne 24 gepleister en eerste laag verf kan verkry.
Werk verrigting van beide produkte is baseer op chemiese reaksie wanneer anorganiese kristal vorming binne in die oppervlak plaasvind. Hierdie kristal vorming is permanent.
Die absolute teiken mark van beide produkte is om beweging van water of vog in die volgende omstandighede te beperk:
• Stygende vog
• Penetrerende vog
• Kondensasie
• Vog indringing deur swaartekrag aksie
Die gevolg is dat verf nooit sal afdop as gevolg van die vernietigende kragte van water of vog nie.
Vir verdere inligting kyk gerus na ons web tuiste www.pct56applicator.wozaonline.co.za

Products

PCT AGUAFLEX
PCT X-TREME(NEW !!! )
PCT ADVANCE(NEW !!!)
PCT 56
PCT TREATMENT WOOD
PCT WOOD VARNISH
PCT BRICK & SLASTO VARNISH
PCT CEMENT ADDITIVE
PCT THATCH PRESERVER
PCT FIBRE SEAL WATER PROOFING
PCT PAINT BOOSTER

Address: 0480 Warmbad, Limpopo, South Africa
Phone: +27(0)839760509
City: Warmbad
Zip Code: 0480
categories: local business


Opening Hours

Monday: 08:00 - 17:00
Tuesday: 08:00 - 17:00
Wednesday: 08:00 - 17:00
Thursday: 08:00 - 17:00
Friday: 08:00 - 17:00


related searches: PCT Aguaflex, Pct rubber hybrid, Cemskim
Similar places near
Warm Baths Warm Baths 2 miles Bela-Bela is a town in the Limpopo Province of South Africa. Deriving its name from t...
Forever Resorts Warmbaths Forever Resorts Warmbaths 2 miles Loved it.. loved the early 6.30am swim before it gets full. Enjoyed the Roman baths a...
Ext 5 Bela Bela Ext 5 Bela Bela 4 miles
Modimolle Modimolle 16 miles Modimolle è una città del Sudafrica facente parte della Provincia del Limpopo. Situat...
Trebla Boerboels Trebla Boerboels 41 miles Boerboels from the best gene pool available in South Africa
Vaalwater Vaalwater 42 miles
Vaalwater Vaalwater 51 miles Vaalwater is a small town situated on the Mokolo River in the Limpopo province of Sou...
University Of Limpopo Turfloop Campus University Of Limpopo Turfloop Campus 55 miles I shot my lowest score to-date at this course. It is not an easy course because of th...
Giyani Limpopo College Of Nursing Giyani Limpopo College Of Nursing 59 miles I pass grade 12,my subjects that i pass is,xitsonga first language 69% English seco...
Comment on this place