Dubbele Medium Primêre Skool / Dual Medium Primary School
Ons Visie:
Gert Maritz is 'n moderne primêre skool met 'n Christelike etos wat ten doel het om seuns en dogters wat deur middel van Afrikaans of Engels onderrig wil word, holisties, as gebalanseerde lede van die breë samelewing op te voed in 'n opvoedkundig gelukkige milieu. Die strewe na uitnemendheid en balans bevestig Gert Maritz se aansien as skool en verseker dat die leerders toegerus word vir die eise van die tyd.
Our Vision:
Gert Maritz Primary School aim to provide quality primary school education within a safe and secure schooling environment with a Christian ethos to learners who chose to have their tuition in either Afrikaans or English.
Om deur middel van ouer - en onderwysbetrokkenheid optimale ontwikkeling van gelukkige leerders op alle terreine te verseker.
Our mission is to provide a happy, creative and stimulating schooling environment aimed at developing each child to his or her fullest potential both academically, physically, mentally, emotionally and spiritually.
Reviews, get directions and information Primêre Skool Gert Maritz / Primary School.