Professional Flight Centre specialize in flight training for scholars Grade 8 - 12 and adults.
In samewerking met Hoërskool Montana, Hoërskool Garsfontein, Hoërskool Eldoraigne en Hoërskool Kempton Park bied Professional Flight Centre teoretiese en praktiese vlieglesse aan leerlinge vanaf graad 8 - 12 deur opgeleide instrukteurs. Dit gee die leerders ' n beroepsvoorsprong. 'n Basiskamp word jaarliks aangebied waar leerders in die dissipline van oorlewing, noodhulp en vliegveiligheid geskool word. Klem word gelê op uniform wat ons trots is en wat 'n bydrae tot dissipline het. Teoretiese lesse word weekliks by die onderskeie skole aangebied deur intrukteurs. Leerders kan reeds op 16 jarige ouderdom solo vlieg en op 17 jaar hul Privaat Vlieënier Lisensie (PPL) verwerf by 'n geregistreerde ATO(PFC)
Reviews, get directions and information Professional Flight Centre Vliegakademie.