facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Runeys Collections

Runeys Collections

About

Werkskepping deur middel van crafters se produkte vir hul te bemark en te verkoop op markte.
Alles is eksklusiewe handgemaakte items.
Items kan bestel word

Description

Welkom aan al die nuwe vriende ook.

Vir die nuwe vriende ons is n aanlyn besigheid wat bekostigbare geskenke maak en verkoop, en sodoende werksgeleentheid skep vir die van u wat nie by markte ens kan uitkom nie.


Alles word selfgemaak daar is n Wagtyd van 2 weke


Bestellings kan geplaas word deur epos: [email protected] of fb inboks. Die albums op fb is vol verskillende handgemaakte geskenke

.
Prysse is op aanvraag.

Nuwe voorraad word weekliks gelaai


Ons pos regoor SA en doen ook markte regoor Suid-Afrika


‘n Vraag wat ek baie kry


Posgeld, hoe dit werk? Ons werk op SAPO se glyskaal prysse.
Dit beteken grootte en gewig. Die verpakking is Gratis,
As jou produkte wat jy aankoop in n 30x30cm boksie sal pas dan is dit economy parcel en werk dit R20.50 uit,
As jy n groterige item het was tussen 0-3 kg weeg is dit R38 (as die klient ook meer as een produk koop kyk ons ook of dit onder 3 kg bly dan is dit n gekombineerde pakkie en hoef daar net R38 posgeld betaal te word)
As die pakkie 4-5kg is dan is die posgeld R43 ens ens dan...

Dan ‘n ander vraag ook nogal gereeld ontvang is het ons ‘n katalogus wat ons kan email?
Omdat ons unieke handgemaakte produkte maak verander die items baie en is dit nie soos Honey wat dieselfde katalogus oor en oor kan gebruik word nie. Dus het ons ‘n webwerf wat opgedateer word elke keer as ‘n nuwe reeks uitkom,
Verder ons is geleë in die Vaaldriehoek maar as jy die voorraad fisies wil sien ons stuur meeste kere fotos vir u anders kan jy by ‘n mark vir ons kom kuier.

Address: Vereeniging, 1930 Vereeniging
Phone: 0833943844
Email: az.oc.evil@syenur
City: Vereeniging
Street Number: Vereeniging
Zip Code: 1930
categories: arts & entertainment


Opening Hours

Monday: 08:30 - 16:30
Tuesday: 08:30 - 16:30
Wednesday: 08:30 - 16:30
Thursday: 08:30 - 16:30
Friday: 08:30 - 16:30
Saturday: 09:00 - 12:00

Similar places near
LiveLife Events and Entertainment LiveLife Events and Entertainment 0 meter LiveLife is an Events and Entertainment company founded in 2012.
Internation Mother Language Celebration Internation Mother Language Celebration 0 meter Int'Mother Language Celebration is a black owned Company that offers indigenous Music...
Johan van Rensburg Teater Johan van Rensburg Teater 25 meter 'n Teater vir die gemeenskap van die Vaaldriehoek! / A Theatre for the community of t...
Bonita Handewerk Bonita Handewerk 302 meter For more info kindly send an e-mail: [email protected]
Vodapark_Experience Vodapark_Experience 302 meter A venue where events are hosted in Zone 3
Miss Hayley Miss Hayley 302 meter AN UPCOMING DJ AIMING TO BECOME ONE OF THE BEST GROOMED FEMALE DJ FROM VAAL. #WASHA...
Landies Fotografie Landies Fotografie 302 meter Working with Rogier is a pleasure, and gave our social media efforts a decidedly prof...
Pabala Enhle by Miss.P Pabala Enhle by Miss.P 302 meter Pabala Enhle is about one woman who wants to add a little beautiful in every woman wi...
Koppisol Boeremusiek naweke Koppisol Boeremusiek naweke 302 meter We camped here for a weekend during a "Boeremusiek" event. Beautiful place ...
Forever Engraved Glass Studio Forever Engraved Glass Studio 343 meter Any glass work for your home. Please feel free to contact me!
Vereeniging Civic Theatre Vereeniging Civic Theatre 413 meter May I kindly have your number?
Shabak Music Shabak Music 429 meter
The Big League Entertainment The Big League Entertainment 691 meter The Big League Entertainment Is About 1 . Photography 2 . Entertainment 3 . Market...
Vereeniging Vereeniging 780 meter Vereeniging is a city in Gauteng province, South Africa, situated where the Klip Rive...
Comment on this place