About
Shredibee Kleuterskool strewe om net die beste vir jou kind te gee en doen.
Description
By Shredibee kleuterskool is die dag vol pret en plesier!
Ons het uitstekende personeel wat selfs meer intensiewe voorbereiding doen sodat ons die beste sorg en stimulering vir die kleuters kan bied. Jou kind se behoeftes is vir ons baie belangrik en ons streef om hul die beste omgewing moontlik te skep.
Henriette 083 456 6779
"“In die vroeë vormings jare is speel byna sinoniem met lewe. Net voeding, beskerming en liefde is belangriker. Dit is ‘n basiese bestanddeel van fisieke, intellektuele, sosiale en emosionele groei.” - Ashley Montague ... by Snoopy Akademie is die kind se basiese ontwikkeling vir ons baie belangrik en ons maak seker dat elke aspek daarvan die nodige aandag kry, met liefde as ons fondasie!"
Address: Corner of Goddard and Henry Chatterton street, Sonlandpark, 1929 Vereeniging
Phone: 0164292196
Email: moc.liamg@1looksretuelkeebiderhs
City: Vereeniging
Street Number: Corner of Goddard and Henry Chatterton street, Sonlandpark
Zip Code: 1929
categories: preschool
related searches: Shredibee kleuterskool vereeniging fees, Shredibee kleuterskool vereeniging reviews