facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Snoopy Kleuterskool

Snoopy Kleuterskool

About

In die vroeë vormingsjare is speel byna sinoniem met lewe, die basiese bestanddeel van fisieke, intellektuele, sosiale & emosionele groei - Ashley Montague

Description

Snoopy Akademie & Babasorg het gegroei vanaf 'n speelgroepie wat begin is in 1986. Die kleuterskool is in April 1998 geopen met die beginsel dat die kind nie gereed moet wees vir die skool nie, maar die skool moet gereed wees vir die kind!

Die grondslag is klouter en speel, vat, proe en ruik. Die leerders gaan die wêreld om hulle speel-speel ontdek.

Mission

Elke kind is 'n individu, en daarom glo ons dat elkeen in die skool die geleentheid moet kry om tot sy / haar volle potensiaal te ontwikkel.



"“In die vroeë vormings jare is speel byna sinoniem met lewe. Net voeding, beskerming en liefde is belangriker. Dit is ‘n basiese bestanddeel van fisieke, intellektuele, sosiale en emosionele groei.” - Ashley Montague ... by Snoopy Akademie is die kind se basiese ontwikkeling vir ons baie belangrik en ons maak seker dat elke aspek daarvan die nodige aandag kry, met liefde as ons fondasie!"
Address: 66 Zea Avenue, Arconpark, 1939 Vereeniging
Phone: 0164283479
Email: moc.liamg@eimedakaypoons
Parking: Street
City: Vereeniging
Street Number: 66 Zea Avenue, Arconpark
Zip Code: 1939
categories: day care


Opening Hours

Monday: 06:30 - 17:00
Tuesday: 06:30 - 17:00
Wednesday: 06:30 - 17:00
Thursday: 06:30 - 17:00
Friday: 06:30 - 17:00

Similar places near
Step By Step Day Care Centre And Swimming School Step By Step Day Care Centre And Swimming Sc... 1 miles My son is doing well at this school. Is very neat and friendly staff.
Sedibeng Children's Haven Sedibeng Children's Haven 1 miles Well run home with beautiful facilities that make the little ones comfortable, secure...
Little Farmyard Day Care Centre Little Farmyard Day Care Centre 1 miles Lovely big premises indoors and outdoors play area. Taps are outside also for water. ...
GM Technical Services GM Technical Services 2 miles Leaders in the crane industry.
Sandvoetjies Kleuterskool/Nursery School Sandvoetjies Kleuterskool/Nursery School 2 miles sandvoetjie kleuterskool - daar speel en leer ons te lekker en besit ook ons eie swem...
Agape Naskool Agape Naskool 2 miles To motivate, encourage and support children in there school work.
Shredibee Kleuterskool Shredibee Kleuterskool 2 miles Translated by Google Fantastic school with a passion for children! Original Fantasti...
Joyfull Noise Joyfull Noise 2 miles Voldag en halfdag Goeie veiligheid. Oop vakansies. Musiek klasse. Christelik.
Sonland Park Kleuterskool Sonland Park Kleuterskool 2 miles A landmark of the area. Good with kids.
Hoopoe Nursery School Hoopoe Nursery School 2 miles "Be part of our family, where religion, child development and play the most impo...
Reviews
Translated by Google Fantastic school with a passion for children! Original Fantastiese skool met 'n passie vir kinders!
Comment on this place