The Bovine Beautician.:
* We do : Wool & Mohair Traders
* We do : SPAY-ing = Cows & Heifers
(Fatten them, the "OLD" way...this is UNIQUE..)
"Animal Husbandry is our Game..."
Quick, Mobile & Reliable...
Hettie van Vuuren
071 608 3622
[email protected]
Ons lewer die volgende Veedienste aan klieënte:
* SONAR SKANDERING:
Groot - & Kleinvee
* K.I. (Kunsmatige Insemenasie) : [A.I.]
Groot - & Kleinvee
* PRIVAAT SKEERDIENS:
Kleinvee...
- 3 > 5 manne in Skeerspan
- die Skeerspan kook, veë en hanteer wol.
- geen stukkiesklassers nie. - "Resort"
- u, die klieënt, voorsien die dag se rantsoen soos benodig:
- Ontbyt = pap, melk & koffie/tee
- Middag = pap, vleis en groente & koffie/tee
- Snags = Brood, Palony/Pilchards & Koffie/tee
ALLE VEEDIENSTE OP EIE RISIKO VAN KLIEËNT.
Kontak ons gerus vir kwotasie en/of enige onsekerheid rondom TB2:
Johan - 082 22 11 33 6
Hettie - 071 608 3622
"THE BOVINE BEAUTICIAN"
"Animal Husbandry is our Game..."
Mobiel, Vinnig en Betroubaar...