Kampus Apteek Dienste
Kom gerus na Kampus Apteek waar u professionele, vriendelike diens gewaarborg is!
Ons bied graag aan ons kliënte ‘n wye reeks dienste:
- Weight Watchers dieetkliniek
- Primêre gesondheidsorgkliniek wat beskik oor
- Geelkoorsinspuitings
- Hepatitis A & B
- Tifoïed
- Tetanus
- Menigitis
- Vitamien inspuitings en vele meer.
- Ons het ook n uitstekende kenner op die gebied van vitamiene, aanvullings,
USN, Apex en Supplements SA.
- Digitale I.D & Paspoort foto’s wat voldoen aan die standaard vereistes, kan
by ons geneem word.
Kom loer gerus in by ons kosmetiek afdeling waar Denise jou kan help om die regte kleur vir die seisoen te kies.
Ascot en WOW het ‘n verskeidenheid kleure en is baie bekostigbaar.
Hier is ook ‘n verskeindenheid parfuums vir elke gemoedstoestand!
Vir Matriekafskeid en ander skoonheids kompetisies is ons bereid om jou grimering te doen vir R80.00 (die proef is gratis).
Ons bied ook n reeks geskenke en juwele aan en versier graag geskenkpakkies.
Alle aanbiedings teen bilikke pryse en maandelikse uitverkopings op spesifieke produkte.
Aflewerings is gratis!