GRACE * LOVE * ACCEPTANCE
Join ons as jy tussen 20 en 35 jaar oud is!
Woensdae 18:30 @ Swallow straat 36 Rant en Dal
'The Space' is 'n gemaklike spasie vir jongmense (20-35 jaar) om saam rondom die evangelie en die daaglikse uitdagings van die lewe te kuier. Enige iemand is welkom, maak nie saak wat jou konteks was of is nie!
'The Space' is a cozy space for young people (20-30 years) to gather around the gospel and the everyday challenges of life. Anyone is welcome, regardless of your past or present context!
GRACE * LOVE * ACCEPTANCE
(GENADE * LIEFDE * AANVAARDING)