Venter & Vennote is 'n rekenmeestersfirma in Upington, Suid-Afrika.
Ons dienste sluit onder andere die volgende in:
- Belastingbeplanning en advies
- Jaarlikse finansiële state vir eenmansake, vennootskappe, trusts, beslote korporasies en ander
- Registrasies vir belasting, BTW, LBS, WVF, Ongevalle en ander
- Boekhouding (Maandelikse vaslegging van transaksies & rekonsiliasies)
- Voorbereiding van maandelikse betaalstate en indien van IRP5 rekonsiliasies
- Sekretariële dienste (oprigting van nuwe beslote korporasies / klein maatskappye)
- Indien van maandelikse opgawes (BTW, LBS, WVF en Ongevalle)
- Verskaffing van maandelikse bestuurstate
Kontak ons gerus indien u 'n behoefte het in enige van die bogenoemde velde. Ons sien uit daarna om u van diens te wees!