About
Warriors is 'n baie lekker kuier plek, hy is gelëe op die pretpark van die skougronde, as jy 'n aandjie net lekker wil kuier, lekker dans is warriors die plek om te wees, elke vrydagaand sing Hugo Pieterse "Rabbadoe" daar, woensdae aande is Karaoke
Address: Showgate Center, 32 Curie Ave, 9301 Bloemfontein
Phone: 083 729 3428
Parking:
Lot
City: Bloemfontein
Street Number: Showgate Center, 32 Curie Ave
Zip Code: 9301
categories: pub, restaurant
related searches: Warriors pub & grill bloemfontein reviews