About
Die kaalvoetskool waar Christenskap geleef word.
Description
Ons is 'n puik gemengde primêre skool met bykans 'n 1000 leerders - graad 1 tot graad 7. Ons is geleë in Dan Pienaar (noordelike voorstad) van Bloemfontein. Ons leerders presteer in akademie, sport en in kultuur.
WEET WAAR Lê ONS KRAG:
God as Hoof
Gemotiveerde professionele personeel
Betrokke ouers
Gebalanseerde en gelukkige leerders
'N PLEK WAAR ELKE OUER EN KIND TROTS KAN WEES:
"Ons is ‘n gemengde primêre skool met bykans 1000 leerders vanaf graad R tot graad 7 en is geleë in Dan Pienaar noordelike woonbuurt van Bloemfontein. As ons die skool in een sin sou beskryf, sal dit wees: “Die kaalvoetskool waar Christenskap geleef word.”Hierdie laerskool het ook 'n Kleinklassie vir kinders op die outistiese spektrum of kinders met leerhindernisse.Kontak ons gerus indien u enige vrae het."
Address: 13 Poulteney Street, Dan Pienaar, 9301 Bloemfontein
Phone: 0514362730
Email: az.oc.sppw@sppw
Parking:
Street
City: Bloemfontein
Street Number: 13 Poulteney Street, Dan Pienaar
Zip Code: 9301
categories: elementary school
related searches: Willem postma personeel, Willem postma kleredrag, Willem postma koshuis, Willem Postma pre primer, Willem postma skoollied, Willem postma klein klassie, Willem postma telegram, Digi tv willem postma