Ons is 'n dagsorg en 'n nasorg. Soggens het ons opgeleide personeel wat klassies met kinders hanteer en in die middae doen ons nasorg.
Januarie 2007 oopgemaak. Kyk voldag van 7 tot half 6 saans na kinders. Ons verskaf kos in oggende en middae.
Word gekyk dat huiswerk gedoen word. Teen 'n ekstra tarief word kinders by sport ook afgelaai en opgetel
Om God te vereer in alles wat ons doen. Gebalanseerde en gedissiplineerde kinders in die samelewing in te stuur. Die kind se volle potensiaal ontwikkel. Die kind optimaal verstandelik ontwikkel. 'n Kind grootmaak wat empatie met ander sal he.
Alle onderwysers word opgelei of is in opleiding. Kinders kry persoonlike aandag