Woelies Kleuterskool is 'n klein kleuterskool groepie waar die kleuters speel-speel meer leer.
Woelies Kleuterskool is 'n klein kleuterskool groepie waar die kleuters speel-speel meer leer.
Ons sorg ook dat jou kleuter skoolgereed is vir waneer hulle die dag groot skool toe gaan. Die klein klasse verseker dat elke kleuter individuele aandag kry wanneer hulle nog sukkel met sekere takies, totdat hulle dit bemeester.
Elke week fokus ons op 'n ander onderwerp, gebasseer op die CAPS (Curriculum and Assessment Policy Statement) uitkomste opgestel deur die Departement van Basiese Opvoeding. Ons gebruik werkstukke en idees van verskeie kenners in die veld van basiese opvoeding. Vir meer inligting omtrent ons kurrikulum, kontak ons gerus. Buiten die CAPS uitkomste ontwikkel ons die kleuters se fisiese vaardigehede soos groot motorise en klein motoriese vaardighede.