The history of the Bapsfontein Hotel.
Tussen die vroeë 1950's en 1994 was die naam Bapsfontein op die lippe van almal wat van countrymusiek hou.
Dit was hierheen waar duisende mense naweek op naweek gestroom het om te kom dans en na die land se top- countrymusiekmakers te luister
Die Bapsfontein-hotel was eens die middelpunt van lewe op die dorp en was wyd bekend as kuierplek vir dansers vanoor die hele provinsie.
Reviews, get directions and information Bapsfontein Hotel.