'n Ontspanne strandbelewenis vir die hele gesin. Geniet liplekker potjiekos etes, les jou dors, kuier kaalvoet en dans onbevange op wit seesand. Daar is nie 'n kind wat ons speelplek en boomtop klouterstellasie kan weerstaan nie.
Reviews, get directions and information Beach Boma.