"Royal De Heus is ʼn internasionale maatskappy met as kernbedryf die vervaardiging en bemarking van gehalte veevoere. Sedert die maatskappy se stigting in 1911 het dit voortdurend gegroei en een van die belangrikste rolspelers in die Nederlandse voervervaardingsbedryf geword. Die vooruitgang in Nederland is volgehou as gevolg van interne groei en bedryfswinste. In die laat negentigerjare het ons klem op internasionale uitbreiding begin plaas. As gevolg van snelle uitbreiding buite Nederland is De Heus nou een van die top 15 voerverkaffers wêreldwyd.Behalwe in Suid-Afrika is De Heus in meer as 50 ander lande bedrywig, wat filiale in Pole, Rusland, die Tsjeggiese Republiek, Egipte, Etiopië en Viëtnam insluit. De Heus is ook aktief betrokke by"
Address: Camperdown, Kwazulu-Natal, South Africa
City: Camperdown
categories: interest
related searches: De heus pty ltd camperdown vacancies, De heus pty ltd camperdown salary, De heus pty ltd camperdown address, De Heus Vacancies, De heus pty ltd camperdown photos, De heus pty ltd camperdown contact number, De heus pty ltd camperdown contact details, De Heus company profile