Die Bestuur van Diamantè nooi u uit om in die ideale bosveldomgewing 'n wegbreuk te kom geniet!
Geleë omtrent 22km vanaf Pietersburg Snelweg. Sefako Makgatho (Zambezi ) verlenging na Cullinan, verby Baviaanspoort, Rayton Afrit regs, Grondpad 3km aan Linkerkant.
GPS: -25.709115, 28.477662
URE: 07:00 - 18:00 (Dagbesoekers)
Kontak
Alet
082 682 8839