About
'n Geskenkwinkel in die hartjie van die Kalahari, Kathu
Description
Die Skommelstoel bestaan sedert 1995 in Kathu. Ons het aanvanklik begin deur mosterd, slaaisouse en konfytjies te verkoop.
Die doel:Oulike bekostigbare geskenkies.
Uitsoekvoorraad van verskaffers dwarsoor Suid Afrika word aangekoop, hetsy van invoerders, enterpreneurs of van ander kunssinnige mense.
Die verskeidenheid is groot en ons poog regtig om geskenke in verskillende prysklasse te dek, daarom hou ons ook kleiner dekoritems aan.
"Die Skommelstoel bestaan sedert 1995 in Kathu. Ons het aanvanklik begin deur mosterd, slaaisouse en konfytjies te verkoop.Die doel:Oulike bekostigbare geskenkies.Uitsoekvoorraad van verskaffers dwarsoor Suid Afrika word aangekoop, hetsy van invoerders, enterpreneurs of van ander kunssinnige mense.Die verskeidenheid is groot en ons poog regtig om geskenke in verskillende prysklasse te dek, daarom hou ons ook kleiner dekoritems aan."
Address: Mopanilaan 11, 8446 Kathu, Northern Cape
Phone: 0537232619
Email: az.oc.leotslemmoks@epokrev
Parking:
Street
City: Kathu
Street Number: Mopanilaan 11
Zip Code: 8446
categories: souvenir shop, home decor, gift shop
Opening Hours
Monday: 10:00 - 17:30
Tuesday: 10:00 - 17:30
Wednesday: 10:00 - 17:30
Thursday: 10:00 - 17:30
Friday: 10:00 - 17:30
Saturday: 10:00 - 12:00