"Hoërskool Ermelo is ‘n skool met meer as 'n 104 jaar se trotse tradisie, geskiedenis en geloof geanker in God. Hier innoveer, verryk en bou ons die karakter wat leerders ‘n leeftyd bybly. Ons stuur elkeen wat hier spore gelaat het die wêreld in met geloof, beginsels, waardes en trots vir ons skool wat troon bo die ander.Die Erries is meer as ‘n gebou. Meer as ‘n massa van groen.Dis ‘n leefstyl, ‘n vesting en ‘n anker vir diegene wat kies om uitnemend te wees."
Address: 2351 Ermelo (Afrique du Sud)
City: Ermelo
Zip Code: 2351
categories: local business
related searches: Ehs ermelo uniform, Ehs ermelo fees, Ehs ermelo courses, Ehs ermelo school fees, EHS school fees, Ermelo boarding school Fees, Ermelo hoerskool skoollied, EHS High School