Koeke vir Troues, Verlowings, Doop, Ooievaars, Kombuistee, Verjaarsdag, 3D koeke, Valentynes, Moeders of Vadersdag, Halloween koeke, Enige geleentheid!
Koeke : Troukoeke, Verlowings koeke, Doopkoeke, Ooievaarstee koeke, Kombuistee koeke, Verjaarsdag koeke, 3D koeke, Valentynes koeke, Moedersdag koeke, Vadersdag koeke, Halloween koeke, 21st verjaarsdag koeke, Enige geleentheids koeke en cupcakes. Asook gaste geskenkies.
Het hy die groot vraag gevra?
Is daar ‘n vreugde bondeltjie oppad?
Verjaar iemand na aan jou?
Wil jy jou Moeder of Vader spesiaal laat voel?
Het jou kind die mylpaal in die lewe beryk om die grootmens wereld te betree?
Wil jy iemand verras?
Bestel ‘n spesiale koek by Elizma Bakkery. Jy sal nie spyt wees nie.
Geen bestelling te groot of te klein.
Kontak my gerus!