facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Hoërskool Outeniqua (Kwaggas)

Hoërskool Outeniqua (Kwaggas)

About

Nuutste nuus en gebeure in Kwaggaland.

Description

Hoërskool Outeniqua is ‘n openbare skool wat daarna streef om:
waardegedrewe, gebalanseerde en kwaliteit opvoeding aan leerders te bied en
hulle as verantwoordelike en trotse landsburgers voor te berei.

Mission

Ten einde ons visie te realiseer, sal die volgende uitgevoer word:

Die volgende waardes moet in die saal, in die klas, op die sportveld en op die kultuurakker beskerm en gekweek word en deur opvoeders voorgeleef word: integriteit, lojaliteit, respek, eerlikheid, diensbaarheid, vriendelikheid en betroubaarheid.

Ten einde gebalanseerde opvoeding aan leerders te bied, sal akademie die hooffokus dra soos in alle openbare skole. Daarnaas sal daar ewe veel ontwikkeling- en prestasiegeleenthede in kultuur en sport aangebied word. Geestelike, fisiese en emosionele versorging sal beskikbaar wees vir leerders en opvoeders.

Die skool se opvoeders sal professioneel optree en aantrek, voorbereid klas toe kom, kwaliteit lesse, take, toetse en vraestelle aanbied en hul buitemuurse en administratiewe verpligtinge stiptelik en met toewyding afhandel. Hulle sal buitemuurse aktiwiteite gebruik vir die holistiese ontwikkeling van die kind. Deugde, waardes en lewensvaardighede sal daar gekeek word.

Daar sal van leerders verwag word om verantwoordelikheid te neem vir hulle akademiese werk terwyl selfwerksaamheid en selfbestuur aangemoedig sal word. Leerders sal deur buitemuurse aktiwiteite holisties opgevoed word in deugde soos spanwerk, deursettingsvermoë, mededeelsaamheid, sportiewe gedrag en die kuns van wen en verloor.

Bybelse waardesen ‘n Christelike etos sal gehandhaaf word. Die waardes van die grondwet sal beskerm word en in die gedragskode van die skool vervat word. Die gedragskode sal berus op die waardes wat deur ons skool hoog geag word. Dit sal berus op die grondbeginsel en lewensreël dat die individu verantwoordelikheid vir sy eie gedrag aanvaar en dat sy vryheid en regte gepaard gaan met verantwoordelikhede en die inagneming van ander se regte. Sodoende wil ons verantwoordelike landsburgers kweek.

Die slagspreuke/klinkreëls is:
KWAGGAS VIR KWALITEIT!

Address: Courtenay Street, 6530 George (Afrique du Sud)
Phone: 044 874 4156
Email: az.oc.auqinetuo@nimdabew
City: George
Street Number: Courtenay Street
Zip Code: 6530
categories: high school


Opening Hours

Monday: 07:30 - 14:30
Tuesday: 07:30 - 14:30
Wednesday: 07:30 - 14:30
Thursday: 07:30 - 14:30
Friday: 07:30 - 14:30


related searches: Outeniqua hoerskool koshuis, Hoerskool outeniqua onderwysers, Outeniqua eeufees, Outeniqua rugby week 2023, Hoerskool outeniqua vakante poste, Hoërskool Outeniqua school Fees, Outeniqua hoerskool aansoek vorms, Outeniqua hoerskool vraestelle
Similar places near
St. Paul's Primary St. Paul's Primary 435 meter Primary school situated in George
Ryukyu Kobudo Shimbukan Western Cape Ryukyu Kobudo Shimbukan Western Cape 764 meter Society for the Preservation and Promotion of Ancient Martial Arts of the Ryukyu Isla...
Lóng Martial Art School Lóng Martial Art School 1 miles 24 Step Tai Chi school at the Voortrekker Hall 56 Caledon Street George Classes: Tu...
York High School (George) York High School (George) 1 miles A school of family, where teachers are involved, pupils are encouraged to achieve and...
Mzoxolo Primary School Mzoxolo Primary School 2 miles Because the teachers of that school are really there to teach as I now know things I ...
Old School Old School 4 miles Super unique restaurant in the Western Cape, situated on the N2 close to the VicBay t...
Laerskool Hartenbos Laerskool Hartenbos 23 miles Great place to bring your kids
Hoërskool PUNT High School Hoërskool PUNT High School 25 miles Hoërskool Punt High in Mossel Bay Western Cape South Africa
Starlite Aviation Training Academy Starlite Aviation Training Academy 27 miles I did my Helicopter training with Starlite nearly 5 years ago, and I'm very glad I di...
Oudtshoorn Oudtshoorn 30 miles Oudtshoorn, the "ostrich capital of the world", is a town in the Western Cape provinc...
SANDF SANDF 31 miles
The SA Army Infantry School Oudtshoorn.... The SA Army Infantry School Oudtshoorn.... 31 miles Going back many years but this is where I was changed from a boy to a man. The best 2...
Concordia High School Concordia High School 36 miles Tws awesome
Percy Mdala High School Percy Mdala High School 37 miles Very good school with teachers that work hard and care about their students
Swartberg Pass Swartberg Pass 48 miles So glad that i have had the opportunity to lay eyes on this beautiful pass... a must ...
Greenwood Independent School Greenwood Independent School 51 miles Awesome school with amazing, friendly teachers. Great balance of private education in...
Comment on this place