Missie
Ons stel ten doel om ten alle tye in die beste belange van die skool op te tree deur alle reëls en regulasies te gehoorsaam en altyd lojaal en getrou te wees.
Die Onderwyser en leerder streef daarna om die beste moontlike opvoeding en onderrig te gee en te ontvang en dat die onderwyser dit sy lewenstaak maak om die leerling geestelik te vorm tot volwassenheid, om eendag sy plek in die samelewing te kan volstaan.
Ons stel ook ten doel om die skoolleuse
"VOLHARD-PERSEVERE"
VISIE
Ons wil 'n uitmuntende skool wees wat op elke gebied beste moontlike prestasies lewer.
Ons wil 'n skool wees waar elke leerder geluk kan smaak en sy of haar potensiaal ten volle kan bereik.
Hoërskool Piet Retief wil 'n skool wees wat aan voortreflikheid gekenmerk word in terme van opvoeding, prestasies en die skep van geleenthede.