About
Sic Vos Non Vobis Malificatus, ape - Thus you manufacture honey, o bee, not for yourself but for everybody!
Description
Toegeruste leerders binne ‘n veranderde omgewing, voorbereid vir die toekoms.
Mission
Hoërskool Volksrust poog om elke leerder op soveel as moontlik terreine te laat ontwikkel. Die voordeel van kleiner skole is dat meer leerders geleenthede kry om te ontwikkel.
Op akademiese, sport- en kultuurgebied het ons uitblinkers en ons jaarlikse sosiale program is opwindend. Bogenoemde is die vier bene waarop Hoërskool Volksrust gebou is, tesame met beginsels soos integriteit, self dissipline, toegewydheid, respek, liefde, spanwerk, nederigheid, ens. wat ons uitleef.
Address: Govan Mbeki Drive, 2470 Volksrust
Phone: (017) 735-5169
Email: az.oc.shv@elc
City: Volksrust
Street Number: Govan Mbeki Drive
Zip Code: 2470
categories: high school
Opening Hours
Monday: 07:30 - 13:45
Tuesday: 07:30 - 13:45
Wednesday: 07:30 - 13:45
Thursday: 07:30 - 13:45
Friday: 07:30 - 13:45
related searches: Volksrust high school hoërskool volksrust volksrust uniform, Volksrust high school hoërskool volksrust volksrust school fees, Volksrust high school hoërskool volksrust volksrust principal, Volksrust high school hoërskool volksrust volksrust fees, Volksrust High school Boarding Fees, Volksrust High school application form, Hoërskool volksrust photos, Volksrust high school rugby