About
Spogblad van Hoërskool Swartland.
Description
Hoërskool Swartland is ‘n trotse skool met ‘n roemryke verlede. Ons is ‘n openbare skool wat daarna streef om uitmuntende onderrig en opvoeding aan sy leerders te bied. Ons streef daarna om ons leerders voor te berei vir die volwasse lewe deur te Werk en Wen.
Mission
Om die beeld van ons skool tot die maksimum uit te bou, om skooltrots te bevorder en om ‘n wenkultuur te skep.
Products
Die skool beskik oor een seunskoshuis, Huis van Imhoff (75 seuns) en een dogterskoshuis (Huis van Zyl (90 dogters). Die koshuise is binne gerieflike loopafstand van die skool.
Bemarking , nuwe inskrywings en koshuise :
[email protected]
Address: Dirkie Uys straat, 7300 Malmesbury (Afrique du Sud)
Phone: (022) 482 1469
Email: az.gro.shdnaltraws@gnikrameb
Parking:
Street
City: Malmesbury
Street Number: Dirkie Uys straat
Zip Code: 7300
categories: school
Opening Hours
Monday: 07:30 - 14:00
Tuesday: 07:30 - 14:00
Wednesday: 07:30 - 14:00
Thursday: 07:30 - 14:00Friday: 07:30 - 14:00
related searches: Hoërskool swartland offisieel malmesbury staff, Hoërskool swartland offisieel malmesbury fees, Hoërskool swartland offisieel malmesbury school fees, Hoerskool swartland vakkeuses, Swartland High school fees 2022, Malmesbury boarding school, Hoerskool swartland personeel, malmesbury high school no. 2