Moeg vir skuld - Maritha Botha en personeel kan help met 'n nuwe begin..
Om persone te help om 'n Hooggeregshof bevel te bekom. Daarna is hulle skuldvry en kan weer asem haal, daar in baie verligte kliente wat nou weer 'n suksesvolle lewe ly.
Ons doen boedeloorgawes, likwidasies en sekwestrasies asook rehabilitasies.
Die kliente kom na die boedeloorgawe terug na ons toe en help ons hulle weer met 'n rehabilitasie. Nou is hulle instaat om weer 'n eiendom te kan koop - wonderlik ne!!
Ons het kantore in Melkbosstrand, Kaapstad en werk ook met Prokureurs in Pretoria.
*Sekwestrasie
*Boedeloorgawe
*Likwidasie van besigheid
*Rehabilitasie