Quality on your lips.
Sal dit nie lekker wees om Karoo produkte te kan koop, in die Kaap, teen Karoo pryse nie? Beaufort-Wes om spesifiek te wees.
Is dit nie onregverdig dat net die Karoo mense kan ervaar en spog met Klein Merino se eksklusiewe smaak nie?
Dis hoekom ons dit nou verander, EN teen dieselfde pryse. Klein Merino Biltong is deel van die Klein Merino groep.
Klein Merino besit die "Natural Biltong" trademark.
Klein Merino lewer al vir 16 jaar in Kaapstad.