Translated by Google Happy children = Happy parents That's all any parent wants. Feel free to place your children in this preschool's care for complete peace of mind. Staff really care and become part of your family, as you become part of their family. Original Gelukkige kinders = Gelukkige ouers Dit is al wat enige ouer wil hê. Plaas jou kinders gerus in hierdie kleuterskool se sorg vir volkome gemoedsrus. Personeel gee werklik om en word deel van jou familie, nes jy deel word van hul familie.