About
Hierdie blad is daar vir die doel om gemeentelede van die NG kerk Monumentpark op hoogte te hou van wat gebeur in die gemeente en die gemeenskap.
"Julle is my liggaam, diensbaar in die kerk en wêreld."
"Ons is ‘n geloofsgemeenskap geborge in God Drie-enig wat geleenthede skep waar verskillende generasies by mekaar leer, saam groei en betekenisvol lewe. Ons volle menswees is ‘n geskenk van God, daarom omhels ons alle fasette van die lewe.Ons gemeente is God se geskenk aan die gemeenskap en is geseën met gawes, kennis en vaardighede. Ons word gestuur om God hiermee in ons leefwêreld sigbaar te maak. Ons leef met die volgende waardes: Deernis, Eenvoud, Egtheid, Groei, Ruimte, Vreugde"
Address: H/v Eland- en Okapiweg, Monumentpark, 0181 Pretoria
Phone: (012) 460 5109
Email: az.oc.enilnodlrow@krapmkrekgn
City: Pretoria
Street Number: H/v Eland- en Okapiweg, Monumentpark
Zip Code: 0181
categories: religious center, church, religious organization
related searches: Ng kerk monument park wes