Bel 053-831-2331, e-pos [email protected] of SMS anoniem na 45533 met nuus. Die SMS moet met die letters “NK” begin.
POSADRES:
Noordkaap
Posbus 1583
Kimberley
8300
Met ’n sterk klem op sport, skole, kultuur en mense-stories (plaaslik) poog Noordkaap om ’n lekkerlees-ervaring te bied. Ons strewe daarna om so ver moontlik slegs oorspronklike en eksklusiewe nuus in die koerant te dra. Weens bepaalde redes dra ons nie politieke- en misdaadnuus nie. Ons wil eerder interessante berigte dra wat nêrens anders verskyn nie.
Noordkaap probeer om alle nuus op al sy platforms so akkuraat moontlik aan te bied sonder om aanstoot te gee, lasterlik te wees of privaatheid te skend. Omdat sosiale netwerke onmiddellik is, kan enige mens enige inligting op Noordkaap se sosiale netwerke pos. Die redakteur probeer so ver moontlik alle voorsorgmaatreëls tref om sodanige inligting so gou moontlik te verwyder. Lesers word versoek om so gou moontlik enige aanstootlike bydraes aan te meld sodat dit dadelik verwyder kan word. Lesers wat meen inligting op die platforms voldoen nie aan die standaarde van die etiese perskode, wat Media24 onderskryf, nie, kan ook met die persombudsman by sy kontakbesonderhede op die blad onderaan in verbinding tree.
Reviews, get directions and information Noordkaap koerant.