'n Reeks wat aansluit by die Reformasie 500
“Worship is not an escape from life but the opportunity to honor God and be equipped to face life and live for his glory.” ~ Warren Wiersbe
To advance the Gospel of Jesus and His Kingdom into all the the nations by growing people and equiping them with the Holy Spirit, to be overcomers and more Christlike
Terwyl die eredienste baie inspirerend is, vervul dit nie aan al ons behoeftes om bymekaar te behoort nie.
Dit is hier waar Omgeegroepe / Selgroepe tot vore kom. 'n Selgroep is drie of meer mense wat op 'n gereelde basis bymekaar kom. Dit is hier waar ons die kans het om 'n kwessie aan te pak en die uitdagings van die lewe binne God's Woord met konteksgevoeligheid ontleed. Hier is waar ons kan lag, nuwe vriende maak, groei in ons geloof, mekaar versorg met 'n groot maat van vrolikheid.
Die volgende produkte is beskikbaar vir die reeks:
* Omgeehandleiding vir gebruik in Omgeegroepe
* Leiersgids vir gebruik van die Omgeegroepleier
* Jeuggids vir tieners in die gemeente. (Persoonlike stiltetyd gids)
* Kinderhandleiding vir kategete vir laerskool kinders