"Our passion is to become the most affordable computer store and service provider in the Vaal Triangle, if we aren't already! Ons ek en my verloofde het gesamentlik 32 jaar ondervinding in rekenaar hardeware, sagteware en wat daarmee gepaard gaan, dit is ons passie! Ons werk hard om die mees bekostigbare rekenaarwinkel en dienstelewering in die Vaal te word, as ons nie reeds is nie!Ons verbeter enige kwotasie van 'nander registreerde besigheid in die Vaal. Kontak ons, al is u net nuuskierig oor hoe laag ons pryse is.Saam, met ons geloof, en ons "mantra" -EerlikDoeltreffendVinnigVriendelik- is ek verseker ons sal 'n lang en goeiepad saam kan stap.Eddie en Michelle LiebenbergCryoTek Team"
Address: 44 Fitzpatrick St, 1911 Vanderbijlpark
Phone: +27 16 931 3346
City: Vanderbijlpark
Street Number: 44 Fitzpatrick St
Zip Code: 1911
categories: pet store
Opening Hours
Monday: 07:00 - 17:00
Tuesday: 09:00 - 17:00Wednesday: 09:00 - 17:00
Thursday: 09:00 - 17:00
Friday: 09:00 - 17:00
related searches: Stemtech health sciences stemenhance vanderbijlpark reviews