nie-mediese tuisversorging. bejaardes. gestremdes. mense wat aansterk na `n operasie. Pretoria omgewing. Ons is u hande en voete.
Ons help bejaardes of enigiemand wat tuisgebonde is, om die gerief van hul eie bekende omgewing te geniet. Die alternatief sou wees dat soiemand in `n tehuis of kliniek opgeneem moes word. Ons verskaf geselskap, help met medikasie, etes en persoonlike higiëne. Ons is u hande en voete om dinge te doen wat u gedoen wil hê.
Betroubare menswaardige versorging van tuisgebonde persone.