U Gym is 'n bekostigbare, intieme familie gym wat jou gesondheid 'n prioriteit maak. Ons bekwame en betroubare span, wat persoonlike afrigters en biokinetika insluit, is toegewyd om 'n effektiewe program vir jou uit te werk wat voldoen aan jou besige leefstyl. Of jy 'n voltydse mamma is of 'n besige familie is wat meer tyd saam wil spandeer, U Gym is vir almal!
Jou gesondheid. Jou lewe. Jou gym.