VOSSIES MET EEN VISIE...
Wees uniek in jou strewe om die beste jy te wees in 'n omgee skoolgemeenskap.
VOSSIES MET EEN VISIE.../ VOSSIES WITH ONE VISION...
Wees uniek in jou strewe om die beste jy te wees in 'n omgee skoolgemeenskap.
Be unique in your quest to be the best you in a caring school community.
OUR THEME/ONS TEMA: #HBV
#HBV: Here Bringing the Vision - be the best you. Hier Bring ons die Visie - wees die beste jy.
OUR VALUES:
...determine your attitude and behaviour...
* Faith
* Respect
* Zeal
* Loyalty
* Caring and tolerance
* Responsibility
* Confidence
* Fairness
* Perseverance
VOSSIES MET EEN MISSIE...
Om 'n unieke individu ten volle toe te rus met kennis, geestelike waardes en lewenswaardes om met selfvertroue, eerlikheid en verdraagsaamheid 'n positiewe bydrae te lewer tot 'n diverse en dinamiese samelewing.
VOSSIES WITH ONE MISSION...
To fully equip a unique individual with knowledge, spiritual and life values to make a positive contribution with self-confidence, honesty and tolerance to a diverse and dynamic society.