'n Splinternuwe Restaurant-konsep in Despatch en sal elkeen wat 'n liefde het vir kuierkos, musiek en grootskerm sport meevoer.
'n Splinternuwe Restaurant-konsep in Despatch vir elkeen wat 'n liefde het vir kuierkos, musiek en grootskerm sport. Uitbreidende funksies en funksielokale bestuur deur Forever Friday maak die Blou Ballon jou eerste keuse vir konferensies, verjaarsdagvieringe (vir oud en jonk) en selfs die onthaal tot jou troudag. Raak meegevoer - word deel van die Blou Ballon vieringe!
"The perfect event venue to celebrate any occasion big or small. Creative menu's, stunning decor, supporting event management, cash bar and multiple options to design your perfect event, conference or celebration."