Webblad: www.agsheidelberg.com
Kantoor: 0163417020
Ons droom is om elke huis in Heidelberg te bereik met die evangelie van Jesus Christus.
Dat liefde, vrede, spontane lofprysing en aanbidding die sigbare kenmerke van die gemeente sal wees. Dat hierdie 'n plek sal wees waar die gebroke en verbryselde herstel en genesing sal vind vir gees, siel en liggaam.
Om die potensiaal van elke lidmaat te ontwikkel ten einde effektief die behoeftes van mense te kan vervul.