Die NG Kerk (Klipkerk) Heidelberg is die Moedergemeente in Heidelberg. Ons gemeente vier hierdie jaar 150 jaar van genade!
Kontak ons indien u enige navrae het:
Kantoor: (016) 341 2483
Ds. Bennie de Klerk: 083 251 0307
Ds. Alta Kotzee: 082 835 5287
Marlize Muller (Orrelis): 082 306 9720
Anelize Marais (Koster): 072 417 4122