Ons is n span mentors wat gerat is om jongmense tydens hulle oorgangsfase tussen skool en die werklike lewe te begelei. Ons doel is om n veilige en praktiese leeromgewing te skep waarin ons jongmense voorberei om die uitdagings van lewe die hoof te bied.