Eksderde is `n Nie-winsgewende Organisasie nr 056-811-NPO, PBO nr 930053071 en BEE. Ons bied gratis kampe aan vir Manne, Vroue, Jeug en Kinders.
Eksderde Manne, Vroue, Jeug en Kinderkampe is ‘n organisasie sonder winsoogmerk met die doel om mense te evangeliseer met die Goeie boodskap van verlossing, geregtigheid en ‘n hoopvolle to ekoms wat in Christus Jesus gevind word. Hierdie doel word nagestreef deur die aanbieding van gereelde naweekkampe, ontbyte, seminare en ander aktiwiteite gebaseer op die WOORD van GOD.
Om mense te evangeliseer met die Goeie boodskap van verlossing, geregtigheid en ‘n hoopvolle to ekoms wat in Christus Jesus gevind word. Hierdie doel word nagestreef deur die aanbieding van gereelde naweekkampe, ontbyte, seminare en ander aktiwiteite gebaseer op die WOORD van GOD.