Mampoer en Witblits
Die bevordering van die stookkultuur om alkohol te distilleer op die tradisionele manier, met 'n koper ketel.
Die Gilde stel hul ten doel, om die amptelike spreekbuis te wees vir die Kultuur Stokers van Suid Afrika. Verder wil ons die tradiesie uitbou, om die kuns van stook met 'n Koperketel, op die tradisionele manier, te behou vir die nageslag.
Enige produk kan ingeskryf word, solank dit van goedgekeurde vrugte, druiwe en ander eksotiese vrugte gemaak word. Hier volg 'n paar voorbeelde
Mampoer enige vrug behalwe druiwe
Witblits slegs druiwe word gebruik
Alle soort Likeure, gemaak met basis van bogenoemde drank
Ingelegde produkte, gemaak met basis van bogenoemde drank
Asook tradisionel medisyne